Description:
Herleef die soet en suur van reis: gesinsvakansies, woonwareise, padkos, agterpaaie, kampeerplekke, kontantwinkels, teëspoed, kerkbasaars, grensposte, spietkops, groepstoere, motorfietsry
Ons skrywers dek van n Colt Galant tot n urinaalkoekie. Zigi Ekron, WegSleep se redakteur, het 45 van die beste rubrieke deur Dana Snyman, Toast Coetzer, Jaco Kirsten en 8 ander skrywers saamgestel. – “Stories die room van Weg, WegRy and WegSleep is hier! Ná vyf jaar word die jongste rubriekekeur uit die Weg-stal aanmekaargesit. Herleef die soet en suur van reis: gesinsvakansies, woonwareise, padkos, agterpaaie, kampeerplekke, kontantwinkels, teëspoed, kerkbasaars, grensposte, spietkops, groepstoere, motorfietsry
Ons skrywers dek van n Colt Galant tot n urinaalkoekie. Zigi Ekron, WegSleep se redakteur, het 45 van die beste rubrieke deur Dana Snyman, Toast Coetzer, Jaco Kirsten en 8 ander skrywers saamgestel.