Categories
Business Magazine-Older Magazine-Afrikaans

Landbou Boereplanne

Landbou Boereplanne

Category: Business Price: 
Date: 2023 Frequency: Yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Landbou Boereplanne: Só maak mens 60+ Plaasplanne wat werk!; Maak oes só enige plek skoon; Vrugteboer se goedkoop nette; Eie skaapras tem woestynplaas; Energie Só fnuik sojaboer beurtkrag + ‘Wipplank’ gee panele 4 uur meer son en Bosroller verdubbel drakrag.   –   ’n Goeie boer kán ‘n plan maak. In Landbou Boereplanne verskyn meer as 50 van die vindingrykste oplossings vir onder meer arbeidsen energieprobleme, besproeiing en veeboerdery wat deur die jare in Landbouweekblad verskyn het – van hoe om self diesel te maak en hidrokrag op te wek tot om onkruid in nat lande te bespuit, manalleen ‘n 500 kg-vuurvegter op ’n bakkie te laai en wilde beeste te beheer.

Categories
Magazine-Afrikaans Business Magazine-Older

Landbou 95 Jaar

Landbou 95 Jaar

Category: Business Price: 
Date: Special Edition Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Leefstyl: Ons boer so lekker, want ons eet so lekker, Bewaringsboerdery bring omwenteling en Lenie van Gamkaskloof: Vrou en huisbouer van formaat.   –   Landbouweekblad staan al vir 95 jaar, deur ’n wêreldoorlog, depressies en talle droogtes heen, sy aan sy met die boer opsy plaas. Ook deur die goeie tye — ’n hemelhoë wolprys, milde reëns en rekord-mielieoeste. Kom vier landbou se suksesse en dieplatteland se geskiedenis saam met Landbouweekblad in ons spesiale jubileumuitgawe. Hierdie mylpaal word ook weekliks in die tydskrif, op Twitter, op Facebook en opons webwerf, Landbou.com gevier.

Categories
Magazine-Afrikaans Business Magazine-2024

Landbou Vee

Landbou Vee

Category: Business Price: ZAR44
Date: 2024 Frequency: Yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Landbou Vee: SA se beste boere Vlymskerp skaapteler, Tem uiterstes op een plaas en Sukses op suurveld; Herlewingslandbou begin rekeninge betaal ‘Gratis plaas’, meer wins met groter troppe + Erdwurms en perde laat die somme klop; Top-Geldgids BTW-bedrog se bloedspoor, Louis du Pisani se oorlewingswenke, Claude Cloete se boereraad uit die loopgrawe en Uitblinkers Bly só altyd ’n paar treë voor droogtes, Vyf lekke is beter as twee, ’n Teelbenadering wat wérk en Sif só reg vir geldmakers.   –   Veeboere is vol hoop vir ’n beter somer ná die erge droogte van 2015-’16. In Landbou Vee 2016 gee kenners raad oor hoe boere hul kuddes weer kan opbou en hoe om weiveld te laat herstel. Kyk uit vir artikels oor boere wat uitgeblink het, die jongste tegnologie vir die veebedryf, ’n hele paar handige boereplanne en watter neigings die toekoms van die rooivleisbedrywe kan bepaal.

Categories
Magazine-Afrikaans Business Magazine-Latest Magazine-2024

Landbouweekblad

Landbouweekblad

Category: Business Price: ZAR22.40
Date: 14-Nov-24 Frequency: Fortnightly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Landbouweekblad: Wynboer skop vas Kooperasie, SSK voor stok gekry; Hier’s SA se allerbeste beesen skaapboere; Limpopo se topjongboer Mense eerste – en die res volg vanself; Woestynuithouritte Swakopmund haal beste uit perd én ruiter; Koringversekering Is die skrif aan die muur?; Kosteknyptang ‘n mite? Mielies hóú tred met produksiekoste en Hardapdam loop leeg + Raak dit weer droër ná vanjaar?   –   Landbouweekblad, Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif, is al meer as 100 jaar in diens van ons boere. Ons loop voor met tegnologie, ontleed neigings, bring die jongste nuus, bekyk oplossings en soek deurgaans vir nuwe boederymetodes vir ’n meer volhoubare en winsgewende landboutoekoms. Lees stories van hoop in Landbouweekblad, ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Magazine-Afrikaanse landboubedryf. Beplan saam, vernuwe saam en boer vooruit.

Categories
Business Magazine-English Magazine-2024

The Entrepreneur

The Entrepreneur

Category: Business Price: ZAR37.57
Date: 24-Oct Frequency: Monthly
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: Celebrating upcoming entrepreneurs   –   The Entrepreneur is a publication for up coming entrepreneurs who are starting out and those who are operating their start-ups as a side hustle. The Entrepreneur is read by individualswho are young, passionate about entrepreneurship & Innovation. These entrepreneurs are starting up running their small businesses full time and part-time. The Entrepreneur gives a guide to start-up owners on how to run a successful start-up and positioning it for for growth

Categories
Magazine-Afrikaans Business Magazine-2024

Landbouweekblad: Innovasie

Landbouweekblad: Innovasie

Category: Business Price: ZAR90
Date: 2024 Frequency: Yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Landbouweekblad Innovasie: Kragoplossings Maak Eskom jou battery + Só koop jy krag terug + Hitte uit hoendermis; Kunsmatige intelligensie Haal só duimsuig uit plaasbesluite; Besproeiing 10 neigings + Minder, maar beter water; Superwindpomp Unieke silinder pomp water 16 keer vinniger; Misdaad Stryd met eie app gewen en Boereplanne: Die room van die oes Beesselfvoerder, Superwa vir 30 skaapkrippe, Deurstapdip, Skietstut, Kompakte dieseltenk en Diefstalbestande toolbox + vele meer.   –   Die eerste uitgawe van Innovasie bevat die vindingrykste idees, konsepte en planne – van die impak van kunsmatige intelligensie op plaasbesluite tot maniere om die ergernis van beurtkrag tot jou voordeel te gebruik. Verdeel in 7 afdelings – algemene bestuur, alternatiewe energie, herlewingslandbou en grondgesondheid, saaiboerdery en meganisasie, tuinbou, water en besproeiing, en vee en jag – sal jy maklik vernuwende planne kan vind om jou te help om aan die voorpunt te vooruitgang te bly. Die beste planne word immers op plaasvlak gebore.

Categories
Magazine-2024 Business Magazine-English

The Journey

The Journey

Category: Business Price: ZAR18.69
Date: Issue 05, 2024 Frequency: Monthly
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: This issue is a campaign issue that address period poverty   –   The Journey Magazine is a business publication for ambitious, driven individuals in the urban areas, townships and rural areas who wants to succeed in business and who wants to be change agents in their communities. We create compelling , informative, inspirational and useful business content that speaks to entrepreneurs and professionals in the low LSM, which is delivered across multiple platforms and industries.

Enable Notifications OK No thanks