SARIE SKITTER
Category: Women’s Interest
Price:
Date: 2014 Special Edition
Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: Die wonderwêreld van horlosies, draai jou mantel na die wind en moenie omkyk nie en gatsby-meisies agter die stuur. – SARIE SKITTER is ‘n visuele fees van luukse en glansryke items. Dit bied styl-inspirasie vir enige geleentheid en elke smaak. SARIE Skitter verskyn saam met SARIE se Desember-uitgawe net betyds vir die feesseisoen.

