Categories
Magazine-Afrikaans Hobbies & Craft Magazine-Older

Brei Idees

Brei Idees

Category: Hobbies & Craft Price: 
Date: Mei 2014 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Brei-uitgawe met 25 fantastiese patrone vir babas, kleuters, volwassenes, bykomstighede & dekor.   –   Ons speciale brei-uitgawe met 25 fantastiese patrone vir babas, kleuters, volwassenes, bykomstighede & dekor

Categories
Magazine-Afrikaans Hobbies & Craft Magazine-Older

WegSleep Selfdoengids

WegSleep Selfdoengids

Category: Hobbies & Craft Price: 
Date: 2014 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Bou ’n biltongboks Dis makliker as wat jy dink om jou eie biltong te maak – en nog makliker om die boks te bou, Timmer jou eie kampkassies Bou só ’n kampkassie vir rondlêgoed by jou staanplek en Diens die remskoene ’n Waentjie sonder brieke is ’n ongeluk wat wag.   –   In die WegSleep Selfdoengids wys ons jou 34 projekte wat jy maklik self by die huis kan aanpak – van jou eie biltongboks bou tot hoe om jou wiellaers self te diens. Die Selfdoengids wys vir jou stap vir stap met tegniese tekeninge hoe jy met elke projek te werk moet gaan.

Categories
Magazine-Afrikaans Hobbies & Craft Magazine-Older

Idees Borduur

Idees Borduur

Category: Hobbies & Craft Price: 
Date: 2014 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Maak gereed Lees deur ons basiese gids voor jy die projekte aanpak, Mooi broodjies Verpak ’n vars brood en potjie heuning in jou eie handewerk en Na aan die hart Borduur iemand se voorletter en dra dit in ’n hangertjie om jou nek.   –   Unieke, moderne borduurpatrone – vir jou huis én jou gesin.

Categories
Hobbies & Craft Magazine-Older Magazine-Afrikaans

SARIE Kersfees Kreatief

SARIE Kersfees Kreatief

Category: Hobbies & Craft Price: 
Date: 2021 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: n Groot omgee kreatiewe Kersfees; Kies jou Desember-styl… Kalahari, Woudgroen, Goud & bietjie blou, Afrika, Wit, Blomme of See; Feesspyskaart Jan kook spesiaal vir Sarie-lesers; Vir die mooi Kuiertafels, dekor-idees, geskenke en stories; Nataniël & Rolanda Dís vir ons Kersfees.   –   A SARIE Christmas issue like no other – in message, creativity, beauty and abundance of spirit. Right up to the larger, more luxurious magazine format and specially-designed Xmas tags. SARIE Kersfees Kreatief bundles inspiration and a myriad ideas into a memorable Xmas ‘gift-on-the-shelf’. One you simply cannot resist. Readers will share in heart-warming Xmas memories, celebratory food and drink, ideas for festive tables, decorations and wonderful gifts, often also spiritual.

Categories
Magazine-Afrikaans Hobbies & Craft Magazine-Older

Huisgenoot: Maak dit Self

Huisgenoot: Maak dit Self

Category: Hobbies & Craft Price: 
Date: 2023 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Maak dit self: 40+ Superkoel projekte vir die vakansie; Hou jou kinders ure lank besig met meer as 40 prettige en leersame selfdoenprojekte.   –   Soek jy iets om die jongspan mee besig te hou tot hulle weer op die skoolbanke mag sit? Huisgenoot se nuwe tydskrif, Maak dit self, is net wat julle nodig het. Dis propvol opwindende, maklike én leersame selfdoenprojekte. Die oulike eksperimente en handwerkitems sal jou kroos ure lank besig hou – en alles word stap vir stap met illustrasies verduidelik. Voorbeelde: Prakseer jou eie musiekinstrumente, bou ‘n elektromagneet, vou voorwerpe uit papier, maak drie soorte slym (ook een wat in die donker gloei!), laat ‘n ballon vanself opblaas en berei jou eie roomys. Met dié tydskrif het jy meer as 50 antwoorde op daardie eeue-oue vraag: “Ma, wat kan ek doen?”

Categories
Magazine-English Hobbies & Craft Magazine-Older

GO Drive & Camp Towing Licence

GO Drive & Camp Towing Licence

Category: Hobbies & Craft Price: 
Date: Special Issue 2021 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: The only towing licence guide in South Africa. Get information on the learner’s licence, the yard and road test, what the law say? and on choosing a driving school. This guide also has tips on towing, Tare, GVM and GCM, Taking care of your tyres, How to load your caravan and the safest speed for towing.   –   If you don’t have a towing licence (code EB or EC1) you are legally not allowed to hitch anything heavier than 750 kg when you go camping. With this handy guide we help you get your towing licence, showing you every step of the way. The guide includes tips for the whole process, from getting your learners license right to the end. We did everything in this guide ourselves, so you are guaranteed first-hand advice.

Categories
Magazine-2024 Magazine-Afrikaans Hobbies & Craft

SARIE Kreatief

SARIE Kreatief

Category: Hobbies & Craft Price: 
Date: 2024 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Sarie Kreatief Brei & Hekel: ‘n Beginner? Brei ons knooptrui vir hele gesin (9 groottes), Hekel granny squares vir handskoene, drasak en sagte kombers; Baba se bederf Van warm mussie tot die oulikste onesie; Iets vir almal Jassie vir Woef, Moet-hê-tjalie, Sexy miniromp met vlermuismou-top, Kort hekelbaadjie en Truie net vir hom.   –   Ons 3de SARIE kreatief met 20+ breien hekelpatrone is nóú beskikbaar. Breien hekelwerk is mode en oral in die winkels, en ons sê hoera oor die dik truie, jasse, serpe en handskoene wat lyk asof dit tydsaam met die hand geskep is.

Enable Notifications OK No thanks