Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Latest Lifestyle Magazine-2024

Kuier

Kuier

Category: Lifestyle Price: ZAR13.60
Date: 7-Nov-24 Frequency: Fortnightly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Kuier: Gadija ‘My swaar jaar en eerste solo tv-reis sonder my Fatima’; Eksklusief ‘Ek het nog die klere waarin my pa vermoor is…’ Deel 3 van Jawaahier Petersen se lewensverhaal; Joernalis se seer ‘Nóg ‘n vrou vermoor – dié keer my eie bloed’; Smul! 6 resepte uit Tietie & Nanna se kookboek en Helde Bontas se bib-brigade hou gangs en diewe in lyn.   –   Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Enable Notifications OK No thanks