Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Latest Travel Magazine-2024

Weg!

Weg!

Category: Travel Price: ZAR68
Date: Oktober/November 2024 Frequency: Bi-Monthly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Weg!: Sederberg Stap met jou tent die wildernis in; Gauteng Die lewe maak weer sin op Cullinan; Zambië Verken die wilde Suid-Luangwa, Onder-Zambesi en Kafue; Nuwe reisjoernaal Toer op motorfietse deur Wes-Afrika (pasop vir die Keweseki’s!); Leer speel-speel voëls uitken; Wandel in ’n koel bergwoud op Hogsback; Op soek na kaptein Kaabi se verlore Karoo-kraal en Hengel saam met ’n galjoen-fluisteraar by Valsbaai.   –   Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier…

Categories
Magazine-2024 Magazine-Afrikaans Magazine-Latest Travel

Weg! Ry & Sleep

Weg! Ry & Sleep

Category: Travel Price: ZAR56
Date: Oktober/November 2024 Frequency: Bi-Monthly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Weg! Ry & Sleep: Namibië Stofpad tot by die Waterberg; Sleeptoets Wat steek in die Mahindra Scorpio-N?; Kamp in Kosibaai Álmal is welkom om af te saal; Spesiale fokus op ryhuise Tegniese inligting oor 34 modelle; Kamp In die Bosveld tussen rots en bos; Rygoed GWM Tank 300 gevang vir drink en bestuur!; Woonwatoets Lêplek vir 2 in die TrailPod Max en Leser vertel Kapenaars toer Botswana toe.   –   Die leefstyltydskrif van 132 bladsye vir kampeerders, woonwaen 4×4 entoesiaste en avontuurreisigers.

Enable Notifications OK No thanks