Huisgenoot Dinosaurusse
Category: Children
Price:
Date: 2023
Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: Staan nader, almal wat van dinosourusse hou! Huisgenoot se derde dino-uitgawe is propvol ongelooflike feite en kleurryke illustrasies van meer as 90 dinos en dis spesiaal ontwerp sodat die hele gesin, tot die heel kleinstes, dit kan geniet. – Verken meer as 100 dinosourusse van die domste, tot die langste en die gevaarlikste in Huisgenoot-Dinosourusse. Met hope kleurryke fotos en illustrasies. Sien boonop 15 van die dinosourusse in 3D. Let asb. daarop dat die 3D-animasie die beste in die gedrukte tydskrif werk. Jy sal n slimfoon of -tablet, waarop die app afgelaai is, oor jou digitale uitgawe moet kan hou (ongeag die toestel waarop jy dit lees) om die 3D-sketse te sien.

