Categories
Magazine-Afrikaans Lifestyle Magazine-Older

Stories – die room van Weg, WegRy and WegSleep

Stories – die room van Weg, WegRy and WegSleep

Category: Lifestyle Price: 
Date: 2009-2014 Edition Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Herleef die soet en suur van reis: gesinsvakansies, woonwareise, padkos, agterpaaie, kampeerplekke, kontantwinkels, teëspoed, kerkbasaars, grensposte, spietkops, groepstoere, motorfietsry… Ons skrywers dek van ’n Colt Galant tot ’n urinaalkoekie. Zigi Ekron, WegSleep se redakteur, het 45 van die beste rubrieke deur Dana Snyman, Toast Coetzer, Jaco Kirsten en 8 ander skrywers saamgestel.   –   “Stories” – die room van Weg, WegRy and WegSleep is hier! Ná vyf jaar word die jongste rubriekekeur uit die Weg-stal aanmekaargesit. Herleef die soet en suur van reis: gesinsvakansies, woonwareise, padkos, agterpaaie, kampeerplekke, kontantwinkels, teëspoed, kerkbasaars, grensposte, spietkops, groepstoere, motorfietsry… Ons skrywers dek van ’n Colt Galant tot ’n urinaalkoekie. Zigi Ekron, WegSleep se redakteur, het 45 van die beste rubrieke deur Dana Snyman, Toast Coetzer, Jaco Kirsten en 8 ander skrywers saamgestel.

Categories
Magazine-English Lifestyle Magazine-Older

Modern Christmas

Modern Christmas

Category: Lifestyle Price: ZAR51
Date: 2023 Frequency: Yearly
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue of Modern Christmas: It’s the festive gift guide Even Santa is using it; Six of the best edible gift ideas; Entertain a crowd Tips for easy dining, punchbowls, kids crafts and pressies; Celebrate summer Drinks, dishes and desserts for the whole season; Nostalgia is back The return of 70’s-style cocktail canapés.   –   Modern Christmas: Entertain a Crowd Cocktails + Canapés; Dreaming of a white Christmas? Make it dessert;

Categories
Magazine-English Lifestyle Magazine-Older

Modern Wellness

Modern Wellness

Category: Lifestyle Price: 
Date: Spring 2023 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue of Modern Wellness: The rise of fitness holidays How we got hooked on wellness travel and where to go next; Fast food But make it plant-based; New gear guide Upgrade your workout kit for your fit squad; Beginner’s guide to weights, Why a desk workout can keep you focused and resilience, goal setting plus dream keeping from the pros.   –   Pre-COVID, wellness – although a trillion-dollar global industry – was associated with very consumer trends. From designer leggings to loaded smoothie bowls, it was increasingly seen as an elitist industry, not one that that had the genuine wellbeing at its very core. But when the pandemic hit, all we wanted were things in our everyday lives that would help to strengthen our health, our mind set, our fitness, our immunity, our communities and our homes. Modern Wellness taps into these huge trends for 2021 across three areas of focus: Wellness, Health and Fitness. Expect to find trends, solutions and information that will look towards a happier, healthier, and more holistic you!

Categories
Magazine-English Lifestyle Magazine-Older

ABC of CBD

ABC of CBD

Category: Lifestyle Price: 
Date: Special issue Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue of YOU Advice ABC of CBD: The ultimate guide to this hot new trend; Dosage details Numbers you need to know; Make it yourself Easy recipes to try at home; How to buy and what to buy Top tips to spot fake products and Expert advice & real-life stories What, when & how to use it: Information for every beginner.   –   Curious about CBD? In the new ABC of CBD magazine, we give you a rundown on this wellness trend – what it is, how it works and how to find the right dosage for you. We share real-life stories from ordinary South Africans and speak to experts on how this supplement benefits your body. There’s also information on pets and a handy buyer’s guide to get you started.

Categories
Magazine-Afrikaans Lifestyle Magazine-Older

CBD-Produkte

CBD-Produkte

Category: Lifestyle Price: 
Date: Spesiale Uitgawe Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie Spesiale CBD uitgawe: Als oor die gesondheidsgier wat die wêreld laat gons; Ons toets produkte vir jou!; Maak dit self Resepte vir middels uit jou eie kombuis; Hulp vir jou troeteldiere se skete en streke; Kennersraad & Mensestories Só kan dit help met pyn, artritis, ekseem, slaap, die menopouse, skoonheid en fiksheid; Kies die beste produk en regte dosis vir jou.   –   Was jy nog altyd nuuskierig oor KBD (kannabidiol)? Die nuwe tydskrif CBD-Produkte is die ideale inleiding tot dié nuwe welstandgier – wat dit is, hoe dit werk en hoe om die regte dosis en produk vir jou te vind. Ons deel die ervarings van gewone Suid Afrikaners en praat ook met kenners oor hoe voordele wat dié aanvulling vir liggaam en gees kan inhou. Daar is selfs inligting oor KBD vir troeteldiere, asook ’n nuttige inkopiegids om die bal aan die rol te sit.

Categories
Magazine-Older Magazine-Afrikaans Lifestyle

Insig

Insig

Category: Lifestyle Price: 
Date: 2019 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Hier’s ons weer! ‘n Anderse reünie-uitgawe; Snorseun Schalk Bezuidenhout die outjie van Kempton; Wyse woorde vir verwarrende tye; Eksklusief Breyten Breytenbach oor sy laaste dag van sewe jaar agter tralies; ‘Ek het motorneuronsiekte’ Hannelie Booyens oor die terapie van galgehumor en nog baie meer; plus 32 bladsy fiksiebylae ingesluit.   –   ’n Eenmalige “anderse reünie-uitgawe” van die leefstylen meningsblad wat in 2005 bekroon is as beste tydskrif in die land bied wyse woorde vir verwarrende tye. Die tydskrif is ’n unieke kombinasie van die beste argief-inhoud en nuwe artikels wat met mekaar “praat”. Van die woordtowenaars wat deel is van hierdie toe-en-nou-gesprek is Karin Brynard, Ronelda S. Kamfer-Trantraal, Dominique Botha, Rian Malan, Jackie Nagtegaal, Saartjie Botha, Eben Venter, Ricardo Arendse, Ivor Price, Anneliese Burgess, Ingrid Winterbach, Gielie Hoffmann, Johannes de Villiers, Kabous Meiring, Marlene van Niekerk, Schalk Schoombie, Martie Retief-Meiring, Toast Coetzer, Koos Kombuis en meer. En dis net die tydskrif. Dan het ons nog ’n fiksiebylae ook – 32 bladsye op dieselfde lees geskoei, wat jou gaan laat lag, huil én hoendervleis kry. Dink P.G. du Plessis, Loftus Marais, Zander Strachan, Chase Rhys, Danie Marais, Chris Barnard, Valda Jansen, Bibi Slippers, Sophia van Kapp, Kirby van der Merwe, M.S. Burger … Jy kry dus twee boeke in een!

Categories
Magazine-Afrikaans Lifestyle Magazine-Older

Huisgenoot 100

Huisgenoot 100

Category: Lifestyle Price: 
Date: 2016 Special Edition Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Huisgenoot 100: ‘n eeu van nuus, scoops, glans en raad die stories, die mense, die lag en trane.   –   Huisgenoot is vanjaar 100 jaar oud – en om dit te vier, het ons ’n pragtige gedenkboek saamgestel waarin ons terugkyk op die grootste nuusgebeure van die afgelope eeu, die glansmense wat ons gefassineer het, en al die jare van lag en trane. Nie net sal jy heerlik lees aan hierdie versamelaarsuitgawe nie; jy sal dit ook wil bewaar as ’n dokument van ons tyd.

Categories
Magazine-English Lifestyle Magazine-Older

Landbou 100 Jaar

Landbou 100 Jaar

Category: Lifestyle Price: 
Date: Spesiale uitgawe Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: ’n Eeu van saamboerÁl die stories en foto’s in die gedenkuitgawe vertel eintlik net ’n enkele verhaal, naamlik die merkwaardige vindingrykheid, aanpasbaarheid en vasbyt van ons land se boere.   –   Die room van 100 jaar se stories Landbouweekblad het saam met die land se boere diep landbouspore getrap. Ons eeufees-uitgawe – ’n versamelaarskoffietafeltydskrif – het merkwaardige stories, aangrypende foto’s, ikoniese voorblaaie en geelblad-advertensies van die afgelope honderd jaar.

Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Latest Lifestyle Magazine-2024

Kuier

Kuier

Category: Lifestyle Price: ZAR13.60
Date: 7-Nov-24 Frequency: Fortnightly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Kuier: Gadija ‘My swaar jaar en eerste solo tv-reis sonder my Fatima’; Eksklusief ‘Ek het nog die klere waarin my pa vermoor is…’ Deel 3 van Jawaahier Petersen se lewensverhaal; Joernalis se seer ‘Nóg ‘n vrou vermoor – dié keer my eie bloed’; Smul! 6 resepte uit Tietie & Nanna se kookboek en Helde Bontas se bib-brigade hou gangs en diewe in lyn.   –   Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Categories
Magazine-English Lifestyle Magazine-2024

go! Platteland

go! Platteland

Category: Lifestyle Price: ZAR68
Date: Spring 2024 Frequency: Quarterly
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue of go! Platteland: Sourdough as medicine Meet the bread evangelists baking for health and happiness; Flora from the Knersvlakte Makes magic with roosterkoek & koeksisters; Join us for a wander through Vosburg; Softening the grief of losing a beloved pet; Soetmelksvlei A bridge to the past; Jan Mentoor The broom-maker of Malmesbury; Meet the rainbow of Niekerkshoop… and Food Errieda’s spring table Baby veg takes centre stage.   –   The slow life is the good life: go! Platteland celebrates the rural lifestyle and the entrepreneurial spirit of people whose hearts are in the platteland – whether they grew up in the countryside or are already based there, are contemplating making the move or simply hankering after the rural life. Platteland offers articles that focus on entrepreneurs, DIY projects, animals, gardening, food, towns and people. It is both practical and inspiring – as much of a visual feast as it is a celebration of great writing.

Categories
Magazine-Afrikaans Lifestyle Magazine-2024

Weg! Platteland

Weg! Platteland

Category: Lifestyle Price: ZAR68
Date: Lente 2024 Frequency: Quarterly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Weg! Platteland: Gesonder met suurdeeg Van NG dominee tot broodevangelis, Brood gekweek, gemaal én gebak in die Swartland; Flora van die Knersvlakte toor met roosterkoek & koeksisters!; Ons stap ’n draai deur Vosburg; As die dood van ’n dier jou ruk…; Soetmelksvlei Terug na die stadiger lewe; Jan Mentoor Malmesbury se besemman; Lentekos Errieda ‘skilder’ met piepgroente en Één vrou sit die hoop terug in Niekerkshoop..   –   Leef stadiger, leef lekkerder: Weg Platteland vier die leefstyl en entrepreneursgees van die mense wie se hart in die platteland lê – of hulle klaar daar woon, daar grootgeword het, beplan om soontoe te trek, graag daar gaan kuier of net hunker na ’n lewe weg van die gejaag. Die tydskrif is prakties én inspirerend, en ewe lekker om te lees en te kyk met artikels oor entrepreneurs, selfdoenprojekte, diere, tuine, kos, dorpe en mense.

Categories
Lifestyle Magazine-2024 Magazine-English

Modern Beauty

Modern Beauty

Category: Lifestyle Price: 
Date: Summer 2023/2024 Frequency: Half-yearly
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue of Modern Beauty: Beauty goes viral The hottest items trending on BeautyTok are here in SA; Get your summer glow The Magazine-Latest advances in skincare + make-up; 135 of the best new products; Hair-loss hacks to gain a mane; Tinted serums are skincare’s new saviour and Every question you wanted to ask about aesthetics answered.   –   Beauty has seen a shift in focus from perfecting to protecting – add that to the ever-growing demand for the provenance of ingredients, the science of beauty and the transparency of the industry. Modern Beauty will tap into the biggest trends rolling out in the beauty industry in 2021 as well as all the new product launches across four areas of focus: Skincare; Tweakments; Colour; Fragrance. Expect to find trends, solutions, brands and information that will look towards a perfected, protected, healthier and more holistic you!

Categories
Magazine-English Lifestyle Magazine-2024

Go! Drive & Camp Resort Guide

Go! Drive & Camp Resort Guide

Category: Lifestyle Price: ZAR100
Date: 2024 Frequency: Yearly
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue of go! Drive&Camp; Resort guide: 163 Camping spots across South Africa 20+ New resorts! See Photos, facilities, regional maps and contact details.   –   Where will you camp next? The go! Drive & Camp Resort Guide 2020 contains detailed information on 80 great campsites in South Africa and Mozambique

Enable Notifications OK No thanks