Huisgenoot One Direction
Description: 5 Ouens, 1 Groep, 1 Droom: Die twiets! Die toere!Die musiek! Die fliek! Die pret! Die ongelooflike reis! ONE DIRECTION. – One Direction-koors het Suid-Afrika getref! In Maart en April kom Harry, Liam, Louis, Zayn en Niall al die pad Suid-Afrika toe om drie konserte te hou en vir volbloed-Directioners is daar nou Huisgenoot se fantastiese One Direction-tydskrif! Lees hoe die groep begin het, alles oor hul liedjies, albums, toere, tatoes, die fliek en natuurlik hope inligting en pretfeite oor elke lid. Daars ook n 1D-vasvra, pragtige fotos van die ouens én 24 gratis plakkate!


