Huisgenoot Diabete
Description: In Huisgenoot Diabetes: 80 Heerlike resepte Goedgekeur deur dieetkundiges Slaai, Sop & groente, hoender, vleis, vis, volgraan en meer; Dapper stapper Loop jouself binne 6 weke fiks; Die nuutste navorsing Dís wat jy nou moet weet; Ons Stories Tipe 1-diabetes Ek wou maer word, toe los ek insulien, Ek is dokter én pasiënt Ma vertel: So kry my dogtertjie vlerke; Tipe 2-diabetes Dít werk vir ons: Lyers deel hul lesse en raad, Prediabetes: Ek kon ingryp en my lewe omkeer. – n Diagnose van diabetes beteken nie jy of jou gesin moet ophou lekker eet nie. Die kos in dié boekie is perfek vir mense met suikersiekte, maar lekker vir almal dis glad nie nodig om aparte maaltye te kook nie. Daars resepte vir ontbyt, slaai, vis, pluimvee, rooivleis, groente en diabeet-virendelike soetgoed selfs sjokoladekoek!

