Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Latest Entertainment Magazine-2024

Huisgenoot

Huisgenoot

Category: Entertainment Price: ZAR32
Date: 14-Nov-24 Frequency: Weekly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Huisgenoot: Sandra op 77 The gods must be crazy, kyk hoe goed lyk sy steeds!; Brendan en Danelle ná dáái soen Stop, wag, bly nog ‘n bietjie dit was g’n affair!; Naka se broer My ouboet is g’n skoorsoeker, hy’t die buurman nie eerste geslaan nie; Zak Hendrikz Ek was hartgebroke, siek en werkloos, nou skep ek moed en Oh, Baby! Hier’s die ystervark wat jou hart gaan vermurwe.   –   Huisgenoot, Suid-Afrika se topverkopertydskrif, is nou beskikbaar as an e-tydskrif. Dia gewilde gesinstydskrif met sy unieke redaksionele samestelling dek onderwerpe so wyd soos onder andere menslike dramas, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, modeen glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuisen skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Enable Notifications OK No thanks