Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Latest Women's Interest Magazine-2024

Sarie

Sarie

Category: Women’s Interest Price: ZAR52
Date: November/Desember 2024 Frequency: Bi-Monthly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Sarie: ‘n Propperse Okkasie! Sarie vier saam kykNET se 25 jaar Sestien bekendes skitter op ons voorblad; Kersfees Delft-blou & blink, Trifle met sjerrie, Afshow-ham en strik vir jou boom; 2024 Wat ‘n jaar vir SA!; Coenie skryf laaste sê + Luister sy Kerslied, dis nét vir jou; Kinders oorsee Dis nie maklik, maar ons gun hul dit en Geskei Nóú’s jou tyd vir nuwe vreugdes.   –   SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Magazine-Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Magazine-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Enable Notifications OK No thanks