Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Older Education

Huisgenoot Oefen-Vraestelle vir Matriek

Huisgenoot Oefen-Vraestelle vir Matriek

Category: Education Price: 
Date: Edition 2013 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Vraestelle opgestel deur top-onderwysers.   –   Haal die angel uit die matriek-eindeksamen deur deeglik voor te berei. Huisgenoot Oefen-Vraestelle vir Matriek bevat 46 volledige vraestelle en antwoordstelle wat ’n matriekleerder as deel van sy voorbereiding kan uitwerk. Die vraestelle is opgestel deur top-onderwysers. Leer en presteer saam met Huisgenoot.

Categories
Magazine-English Magazine-Older Education

You Practice Exam Papers

You Practice Exam Papers

Category: Education Price: 
Date: Edition 2013 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: The publication comprises 46 exam papers and memorandums.   –   Take the stress out of the matric exams by preparing well. Make You Practice Exam Papers a part of your child’s study programme. The publication comprises 46 exam papers and memorandums plus essential tips to help Grade 12 learners over the last hurdle. The papers were compiled by top teachers. Excel with the help of YOU.

Categories
Education Magazine-Afrikaans Magazine-Older

Huisgenoot Skooltake

Huisgenoot Skooltake

Category: Education Price: 
Date: 2015 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Huisgenoot Skooltake 2015 maak tuiswerk maklik! 40+ Onderwerpe Inligting, foto’s en sketse: Aardrykskunde, Natuurwetenskappe, Geskiedenis, Lewensorientering & baie meer.   –   : Maak skoolprojekte jou elke jaar gespanne? Dan is Huisgenoot se Skooltake 2014 net die tydskrif vir jou. Dis gepak met feite, foto’s, illustrasies en fantastiese infografika – ’n weergalose naslaangids vir die laerskoolkind in jou lewe. Dit bevat alles wat ’n nuuskierige snuiter nodig het en sluit fassinerende onderwerpe in soos die antieke en nuwe wonders van die wêreld, die menslike liggaam, die geskiedenis van geld en die skryfkuns, virusse en bakterieë en allerhande diersoorte.

Categories
Magazine-English Magazine-Older Education

You School Projects

You School Projects

Category: Education Price: 
Date: 2015 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In the classroom YOU School Projects 2015: 40+ Topics to make homework easy SA Heritage, electricity, animals and more!   –   Are school projects a worry every year? Then YOU School Projects 2014 is just the magazine for you. With colourful themes with lots of facts, pictures and illustrations, this magazine is a one-stop reference guide for the primary school child in your life. It contains everything a curious child needs. Learn about fascinating subjects, from the seven wonders of the world to the journey of writing to viruses and all sorts of animals.

Categories
Magazine-English Magazine-Older Education

You South Africa: Learn 4 Languages

You South Africa: Learn 4 Languages

Category: Education Price: 
Date: 2020 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In YOU Learn 4 languages, Teach your kids about their wonderful world with word power Magazine-English, isiZulu, isiXhosa and Magazine-Afrikaans.   –   It’s fun, it’s colourful and it will help turn your kids into words superheroes! YOU’s new magazine Learn 4 Languages is great for little kids wanting to learn what objects are in their mother tongue while Magazine-Older kids can learn how to say everyday words in other languages. There’s everything here, from the human body and clothes to food, occupations and opposites. It’s the perfect book to improve language skills in Magazine-English, isiXhosa, isiZulu and Magazine-Afrikaans.

Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Older Education

Huisgenoot-Loopbane

Huisgenoot-Loopbane

Category: Education Price: 
Date: Huisgenoot-Loopbane Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe: Hoe om… werk te soek, Jou CV te laat skitter, Uit te blink in jou onderhoud; 90+ Beroepe Of jy ‘n graad het of net graad 9; ‘n Pos wat pas wees gesog en gelukkig; Als oor beurse en lenings.   –   Kry jou droomwerk! Is jy pas klaar met matriek? Of het jy graad gevang en nou moet jy begin werk soek? Dalk moet jy die werkmark sonder matriek aandurf . . . Huisgenoot-Loopbane is ’n ontsettend praktiese en bruikbare boek. Ons help jou om ’n loopbaanrigting in te slaan wat by jou persoonlikheid en talente pas én wat jou kanse verbeter om ’n pos in die uitdagende Suid-Magazine-Afrikaanse werkmark los te slaan. Wenke binne sluit in: hoe om ’n loopbaan te kies, waar om te studeer, hoe om vir jou studies te betaal, hoe om jou CV op te stel, hoe om ’n onderhoud te slaag, opsies as jy nie matriek het nie, opsies as jy oorsee wil werk en die mees gesogte loopbane in SA. Wil jy elke dag aanpak met die wete dat jy iets doen wat jou gesog in die mark en as mens gelukkig maak? Dan is Huisgenoot-Loopbane die gids vir jou!

Categories
Magazine-English Magazine-Older Education

YOU Careers

YOU Careers

Category: Education Price: 
Date: Careers 2022 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue: Find your fit Choosing the career path that’s right for you; 90+ Jobs What they’re all about and what you need to study; Funding your studies All about bursaries, NSFAS & student loans; Future focus Green careers, in-demand tech jobs and How to… Search for jobs online, Make your CV stand out and Impress in an interview.   –   Trying to decide what and where to study or which job to pursue after graduation can be overwhelming. YOU Careers is packed with everything you need to know about potential careers and what you need to get there. You’ll find great advice on how to choose a career that suits your personality and strengths, what jobs are out there, what to study, a guide to bursaries and how to apply for a student loan. There’s also information to help you once you’re ready to enter the world of work – from how to craft a great CV to how to handle yourself in interviews and brush up on the soft skills employers value.

Categories
Magazine-Older Education Magazine-Afrikaans

Huisgenoot Reis na die Ruimte

Huisgenoot Reis na die Ruimte

Category: Education Price: 
Date: Uitgawe 2016 Spesiale Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Kom saam ruimte toe!; Die koelste vuurpyle; Die weird lewe op ‘n ruimtestasie en So gaan ons op Mars woon.   –   Hou vas, want Reis Na Die Ruimte gaan jou op ’n ongelooflike vlug neem van die begin van ruimtereise tot waar ons vandag is! Verkyk jou aan pragtige infografika van vuurpyle, ’n pendeltuig en die karretjies op die maan en Mars, lees oor die vreemde lewe op die Internasionale Ruimtestasie, kyk hoe ruimtepakke werk en verwonder jou aan die plan om binnekort op Mars te gaan bly. Ons vertel ook meer oor toekomstige vakansies in die ruimte en hoe jy self ’n ruimtevaarder kan word! Kry jou eksemplaar van Reis Na Die Ruimte vandag nog teen R45.

Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Older Education

Huisgenoot Junior Ons wonderlike wêreld

Huisgenoot Junior Ons wonderlike wêreld

Category: Education Price: 
Date: Issue 1, 2023 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Huisgenoot Junior: Vreemde en fantastiese plekke en diere; Verken die 7 vastelande; Ontdek ongelooflike feite oor ons pragtige planeet; Vreemde dierasies, vuurwarm spuitfonteine, ruimteklippe op ysvelde, uitgestrekte spieëlvlaktes, grillerige grotte, bont berge, hemelligte, ondergrondse wonders en nog baie meer.   –   Ons planeet, Aarde, is dalk een van baie in ons sonnestelsel, maar dit is vol wonders wat dit uniek maak. Sluit by ons aan op ’n reis om van die vreemdste en wonderlikste plekke op ons sewe vastelande te verken. Leer oor die reusagtige komododraak, grotte vol gloeiende wurms, ruimterotste in Antarktika en vele meer.

Categories
Magazine-English Magazine-Older Education

YOU Kids Our wonderful world

YOU Kids Our wonderful world

Category: Education Price: 
Date: Issue 1, 2023 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue of YOU Kids Amazing animals & incredible places; Explore the 7 continents Discover mindblowing facts about our awesome planet; Bizarre creatures, space rocks in fields of ice, rainbow mountains, freaky caves, underground wonders and much more.   –   Our planet Earth might be one of many in our solar system but it’s full of amazing wonders that make it truly unique. Join us as we go on a journey to explore some of the most bizarre and wonderful places on our seven continents. Learn about giant Komodo dragons, starry glowworm caves, space rocks in the Antarctic and so much more.

Enable Notifications OK No thanks