Categories
Magazine-Afrikaans Lifestyle Magazine-2024

Weg! Platteland

Weg! Platteland

Category: Lifestyle Price: ZAR68
Date: Lente 2024 Frequency: Quarterly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Weg! Platteland: Gesonder met suurdeeg Van NG dominee tot broodevangelis, Brood gekweek, gemaal én gebak in die Swartland; Flora van die Knersvlakte toor met roosterkoek & koeksisters!; Ons stap ’n draai deur Vosburg; As die dood van ’n dier jou ruk…; Soetmelksvlei Terug na die stadiger lewe; Jan Mentoor Malmesbury se besemman; Lentekos Errieda ‘skilder’ met piepgroente en Één vrou sit die hoop terug in Niekerkshoop..   –   Leef stadiger, leef lekkerder: Weg Platteland vier die leefstyl en entrepreneursgees van die mense wie se hart in die platteland lê – of hulle klaar daar woon, daar grootgeword het, beplan om soontoe te trek, graag daar gaan kuier of net hunker na ’n lewe weg van die gejaag. Die tydskrif is prakties én inspirerend, en ewe lekker om te lees en te kyk met artikels oor entrepreneurs, selfdoenprojekte, diere, tuine, kos, dorpe en mense.

Enable Notifications OK No thanks