Categories
Women's Interest Magazine-Older Magazine-English

Women’s Health SA Big Book of Walking Workouts

Women’s Health SA Big Book of Walking Workouts

Category: Women’s Interest Price: 
Date: Issue 2019 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: The big book of walking workouts. Easy at home stretching exercises. Walking plans to start your day.   –   “What I’ve always loved about the Women’s Health SA brand is its powerful, positive approach to life. Whether beauty, fitness, fashion, food, relationships and loads more! It delivers the goods to achieve instant, attainable results all wrapped up in sexy, sophisticated packaging across all platforms. 24/7. Genius.” Danielle Weakley, Women’s Health SA Editor

Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-Older

Huisgenoot: Min Suiker

Huisgenoot: Min Suiker

Category: Food & Beverage Price: 
Date: Issue 2019 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In Huisgenoot Min Suiker: Ons maak dit maklik 96 Heerlike resepte Smul aan soetgoed sonder die skuld; Dekadente koeke, Liplekker nageregte, kleinkoekies, bederfies vir kinders; Als wat jy moet weet Dis wat suiker aan jou lyf doen & hoe jy kan ingryp; Dieetkundiges se topraad Trek jou suikertand in 4 stappe, Leer jou kinders suikerslim kies, Maklike ruilings vir ’n laesuiker-lewe en Jou moethê-gids tot: Die beste versoeters, Wegkruipsuiker in kos, Drankies die wenners en die verloorders en slim vrugtekeuses.   –   Suiker is so lekker, maar tog ook so sleg vir ons. Huisgenoot se Min Suiker-tydskrif bevat die nuutste inligting oor suiker soos die uitwerking van te veel daarvan op die liggaam en hoe jy beheer kan neem. Ons vind uit hoeveel suiker in kos en drankies skuil, dieetkundiges verduidelik hoe jy van emosionele etery kan losbreek en ons bekyk die vooren nadele van die vele versoeteropsies. Ons sluit ook 96 heerlike resepte vir soetgoed in elkeen met minder suiker of versoeter berei wat dit makliker sal maak om met ’n laesuiker-leefstyl vol te hou.

Categories
Health Magazine-English Magazine-Older

Fairlady: Top Diet

Fairlady: Top Diet

Category: Health Price: 
Date: Issue 2019 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: Punch-packing recipes to ramp up your energy. Do our quiz to find out which diet would be right for you. Exercise hacks and great new products.   –   Looking for that inspiration to get you off the couch and eating better? Look no further! In the debut issue of Top Diet, six people share their weight loss journey and what they’ve learnt from it. If that gets you motivated to change your life, take our 40-question quiz that will help you figure out which diet will work best for you. Breathing – we do it every day, yet we’re not utilising it to its fullest. Learn how breathing properly can really change your life. Then, wow friends and family with drool-worthy power food recipes: think fragrant, spicy mussels in a chickpea korma, juicy lamb koftas with white beans, and moreish pea, fennel and spinach lasagna. Yum! What are you waiting for? Take the first step to wellness with Top Diet!

Categories
Magazine-English Parenting Magazine-Older

Your Baby Munch

Your Baby Munch

Category: Parenting Price: 
Date: Issue 2019 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: Your Baby Munch! from puree to gourmet: First foods for baby made simple; What about milk?; Healthy party ideas; 75 Easy recipes Texture & taste, Fun finger foods, Quick purees, Baking inspiration and How to manage a picky eater.   –   A healthy child is every mom’s goal. This starts with healthy eating and healthy eating starts with the very first bite. In this glossy guide full of expert information we inspire parents to feed their babies a variety of nutritious and delicious food, ultimately guiding them to join the family. Your Baby munch! will cover everything from first purées to meals for little gourmets that the whole family can tuck into.

Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-Older

Huisgenoot: Superslaaie vir elke Seisoen

Huisgenoot: Superslaaie vir elke Seisoen

Category: Food & Beverage Price: 
Date: Issue 2019 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Gekap, gepak, gemeng of gedekonstrueer – slaai is van die veelsydigste en dikwels ook gesondste geregte waarmee ons ons tafels kan versier.   –   Slaai is van die veelsydigste en dikwels ook gesondste geregte waarmee ons ons tafel kan versier. Dit kan enige tyd van die jaar ’n heerlike rol in elke middagof aandete speel. Met 32 resepte in Huisgenoot se Superslaaie vir elke seisoen kan jy in ’n kits ’n verruklike en voedsame gereg voorsit. Slaai hoef nooit weer vervelig te wees nie!

Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-Older

Huisgenoot: Kook Vooruit

Huisgenoot: Kook Vooruit

Category: Food & Beverage Price: 
Date: Issue 2019 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Wees slim, kook baie en vries! Ons deel ’n klompie geheime wat kosmaak maklik maak. Berei ’n grootmaatresep as basis, vries dit korrek en tower op ’n ander dag in ’n japtrap nog twee of drie heeltemal nuwe etes daarmee op!   –   Kook een keer groot en trek ’n paar etes later nog voordeel daaruit. Met elk van die klompie basiese resepte in Huisgenoot-Kook Vooruit kan jy nog twee of drie heeltemal nuwe etes optower. En by elke gereg is vriesaanwysings – dus kan jy op ’n besige dag iets uit die vrieskas opdiep en soos blits kos op die tafel sit

Enable Notifications OK No thanks