Huisgenoot: Kook Vooruit
Category: Food & Beverage
Price:
Date: Issue 2019
Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: Wees slim, kook baie en vries! Ons deel n klompie geheime wat kosmaak maklik maak. Berei n grootmaatresep as basis, vries dit korrek en tower op n ander dag in n japtrap nog twee of drie heeltemal nuwe etes daarmee op! – Kook een keer groot en trek n paar etes later nog voordeel daaruit. Met elk van die klompie basiese resepte in Huisgenoot-Kook Vooruit kan jy nog twee of drie heeltemal nuwe etes optower. En by elke gereg is vriesaanwysings dus kan jy op n besige dag iets uit die vrieskas opdiep en soos blits kos op die tafel sit

