Huisgenoot Reis na die Ruimte
Category: Education
Price:
Date: Uitgawe 2016 Spesiale
Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: Kom saam ruimte toe!; Die koelste vuurpyle; Die weird lewe op ‘n ruimtestasie en So gaan ons op Mars woon. – Hou vas, want Reis Na Die Ruimte gaan jou op n ongelooflike vlug neem van die begin van ruimtereise tot waar ons vandag is! Verkyk jou aan pragtige infografika van vuurpyle, n pendeltuig en die karretjies op die maan en Mars, lees oor die vreemde lewe op die Internasionale Ruimtestasie, kyk hoe ruimtepakke werk en verwonder jou aan die plan om binnekort op Mars te gaan bly. Ons vertel ook meer oor toekomstige vakansies in die ruimte en hoe jy self n ruimtevaarder kan word! Kry jou eksemplaar van Reis Na Die Ruimte vandag nog teen R45.

