Categories
Men's Interest Magazine-Afrikaans Magazine-Older

Wegsleep Kampgids 2016

Wegsleep Kampgids 2016

Category: Men’s Interest Price: 
Date: 2016 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Soos met enigiets anders in die lewe het kampering ook ’n bietjie administratiewe werk wat jy onder die knie moet kry voordat die wiele begin rol. Dis gelukkig nie hoërgraadwerk nie, maar as jy dit afskeep, kan jy dalk probleme kry. ’n Reis op die langpad is net soveel lekkerder as jy voorbereid wegtrek na jou bestemming.   –   Kampgids is ’n nuttige handleiding vir slepers en kampeerders, propvol inligting oor die wetgewing, regulasies, reëls en al die papierwerk. Dit bevat ook raad en wenke oor jou woonwa en hoe jy dit moet sleep.

Enable Notifications OK No thanks