Categories
Magazine-Afrikaans Travel Magazine-Older

Weg! Ry & Sleep – Oordgids – Spesiale troeteldieruitgawe

Weg! Ry & Sleep – Oordgids – Spesiale troeteldieruitgawe

Category: Travel Price: 
Date: 2023 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie spesiale uitgawe: Uitspanplekke vir jou en jou dierekinders; Van slange tot katte… wie kom saam?; Meer as 150 kampplekke reg oor SA vir ’n wegbreek saam met Woef & Kie.   –   ’n Goeie derde van die kampplekke in die land laat troeteldiere toe. In hierdie gids lys ons meer as 150 oorde landwyd waar Woef welkom is. Dit sluit in ’n landkaart wat al die plekke uitwys plus inligting oor die geriewe, die kontakbesonderhede tot die GPS-koördinate. Ons gee ook ’n opsomming van die oorde se voorwaardes vir jou troeteldiere asook foto’s om te sien wat jy by die bestemming kan verwag.

Enable Notifications OK No thanks