Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-Older

Braai en Rugby 2023

Braai en Rugby 2023

Category: Food & Beverage Price: 
Date: Issue 1, 2023 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Braai en Rugby: Braairevolusie! 65+ resepte, alles oor die kole; Dek 6 kuiertafels stylevol, speels & nostalgies; Bokke praat rugby & vuur Bakkies Botha, Frans Malherbe, Odwa Ndungane, Hennie le Roux, Danie Gerber, John Smit en Grapjas Leon Schuster “‘Hie’ Kommie Bokke’ was die hoogtepunt van my loopbaan”   –   Hierdie is jou moet-hê braaigids vir die 2023 Rugbywêreldbeker, want rugby en braai is immers soos vinkel en koljander! Dit is ’n gewewe dat die braavleisvure naweek na naweek vir die sportgebeurtenis van die jaar aangesteek gaan word en met dié kookboektydskrif inspireer Herman Lensing jou met meer as 65 resepte vir disse wat jy oor die kole en in die vuur kan maak. Rugbylegendes deel ook staaltjies oor hul loopbaan.

Enable Notifications OK No thanks