Categories
Magazine-Afrikaans Entertainment Magazine-Older

Stroom Saam!

Stroom Saam!

Category: Entertainment Price: 
Date: Somer 2022/2023 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Stroom Saam!: 10 Van die bestes! Toeka se goue-oues, Beste reekse van alle tye, Magazine-Afrikaanse treffers; Hoe, wat, waar? Als oor die tegnologie, koste en katoeters; Kies & keur Tussen vele programme, flieks en reekse met ons gids.   –   Wil jy jou gunsteling-program kettingkyk, maar jy weet nie waar om dit te kry nie? Het jy ‘n epiese reeks klaar gekyk en wonder wat jy volgende kan aanpak? Stroom Saam! sal al jou vrae oor stroomdienste beantwoord. Van al die tegniese aspekte van hoe en waar jy al die stroom-apps kan kry, hoe om dit op jou ouer model TV te laai en wat jy nodig het om dit te doen, tot watter stroomplatforms in Suid-Afrika beskikbaar is en watter programme, reekse en flieks hulle aanbied – Stroom Saam! sal jou stroom-ervaring maklik en heerlik genotvol maak.

Categories
Magazine-Afrikaans Parenting Magazine-Older

Huisgenoot Raad: Ouerskap

Huisgenoot Raad: Ouerskap

Category: Parenting Price: 
Date: Somer 2022/2023 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Ouerskap: Sepiester Mandi du Plooy-Baard en ander Só kleur ons kinders die lewe vir ons in; Kennersraad oor… Dissipline wat werk, Boelies en maats, Hoe om stres te hanteer, Selfbeeldontwikkeling; Verstaan jou kind Gebruik dié insigte om verskillende persoonlikhede te ondersteun – en te laat blom!; Jou groot gids Die riglyne wat elke ouer benodig vir kinders se vormingsjare en 44 Nuttige lewenslesse ‘Wys hulle hoe sukses lyk’ wêreldkampioen Wayde se ma, Odessa.   –   Die tydskrif Ouerskap bied kennersraad oor ’n verskeidenheid uitdagings op ouers se pad en hoe om jou kind te laat blom!

Enable Notifications OK No thanks