Huisgenoot Raad: Ouerskap
Category: Parenting
Price:
Date: Somer 2022/2023
Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: In hierdie uitgawe van Ouerskap: Sepiester Mandi du Plooy-Baard en ander Só kleur ons kinders die lewe vir ons in; Kennersraad oor… Dissipline wat werk, Boelies en maats, Hoe om stres te hanteer, Selfbeeldontwikkeling; Verstaan jou kind Gebruik dié insigte om verskillende persoonlikhede te ondersteun en te laat blom!; Jou groot gids Die riglyne wat elke ouer benodig vir kinders se vormingsjare en 44 Nuttige lewenslesse ‘Wys hulle hoe sukses lyk’ wêreldkampioen Wayde se ma, Odessa. – Die tydskrif Ouerskap bied kennersraad oor n verskeidenheid uitdagings op ouers se pad en hoe om jou kind te laat blom!

