Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Older Celebrity

Huisgenoot – Koningin Elizabeth Gedenkuitgawe

Huisgenoot – Koningin Elizabeth Gedenkuitgawe

Category: Celebrity Price: 
Date: Gedenkuitgawe Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Einde van ‘n era Koningin Elizabeth 1926 tot 2022 Rus in vrede, U Majesteit; Haar lewe Hoe die noodlot Lilibet ’n koningin gemaak het; Haar lojaliteite Onwrikbare toewyding aan land, gesin & diere en Haar liefde ’n Romanse wat die toets van die tyd deurstaan het.   –   Huisgenoot se spesiale gedenktydskrif oor koningin Elizabeth is ’n tydskrif wat jou van voorblad tot agterblad sal boei – en wat jy vir altyd sal koester en hou. In hierdie spesiale glanstydskrif van 132 bladsye herbesoek Huisgenoot al die besonderhede en pragfoto’s van die koningin se lang lewe en sewe dekades op die troon. Dit is ’n verhaal wat jou opnuut verwonderd sal laat – en unieke foto’s wat jy nog nooit gesien het nie. Huisgenoot herbesoek elke hoofstuk en dimensie van haar heerskappy en persoonlike pad – en vier die ikoon wat ons altyd sal onthou op ’n onvergeetlike wyse.

Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Older Celebrity

Huisgenoot Koning Charles III Gedenkuitgawe

Huisgenoot Koning Charles III Gedenkuitgawe

Category: Celebrity Price: 
Date: Gedenkuitgawe Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie gedenkuitgawe: Koning Charles III Hoe gaan Charles die monargie verander?; Alles oor die nuwe monarg Hartseer kinderjare, vroeë liefdes, die toegewyde pa, die dierbare oupa; Die Diana-jare Glans, leuens, jaloesie en tragedie: wat regtig verkeerd geloop het en Camilla Van gehate minnares tot koningingemalin en Charles se rots.   –   Wees gegroet, koning Charles III! Huisgenoot se spesiale gedenkuitgawe ter viering van die nuwe koning se kroning is gepak met fassinerende stories en asemrowende foto’s vir koninklike aanhangers. Lees alles oor sy gekwelde kindertyd, die fiasko van sy huwelik met Diana en sy stryd om aanvaarding voor hy uiteindelik saam met Camilla geluk gevind het en die rol kon inneem waarop hy hom 70 jaar lank voorberei het.

Enable Notifications OK No thanks