Categories
Magazine-Afrikaans Business Magazine-2024

Landbouweekblad: Innovasie

Landbouweekblad: Innovasie

Category: Business Price: ZAR90
Date: 2024 Frequency: Yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Landbouweekblad Innovasie: Kragoplossings Maak Eskom jou battery + Só koop jy krag terug + Hitte uit hoendermis; Kunsmatige intelligensie Haal só duimsuig uit plaasbesluite; Besproeiing 10 neigings + Minder, maar beter water; Superwindpomp Unieke silinder pomp water 16 keer vinniger; Misdaad Stryd met eie app gewen en Boereplanne: Die room van die oes Beesselfvoerder, Superwa vir 30 skaapkrippe, Deurstapdip, Skietstut, Kompakte dieseltenk en Diefstalbestande toolbox + vele meer.   –   Die eerste uitgawe van Innovasie bevat die vindingrykste idees, konsepte en planne – van die impak van kunsmatige intelligensie op plaasbesluite tot maniere om die ergernis van beurtkrag tot jou voordeel te gebruik. Verdeel in 7 afdelings – algemene bestuur, alternatiewe energie, herlewingslandbou en grondgesondheid, saaiboerdery en meganisasie, tuinbou, water en besproeiing, en vee en jag – sal jy maklik vernuwende planne kan vind om jou te help om aan die voorpunt te vooruitgang te bly. Die beste planne word immers op plaasvlak gebore.

Enable Notifications OK No thanks