Categories
Magazine-Afrikaans Home Magazine-2024

Tuis Opknap

Tuis Opknap

Category: Home Price: 
Date: 2024/2025 Frequency: Yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Tuis Opknap: Ons top-100 Wenke vir ‘n bobaas-opknap; Kies reg Alles-in-een-vloergids + Vooren nadele en kostes; Ideaal vir Airbnb Vraghouer omskep in gasteverblyf en 10 Volledige projekte 164 blaaie propvol inspirasie.   –   Dié spesiale uitgawe is ’n versamelstuk vir opknappers. Vanjaar se uitgawe spog met meer as 100 bladsye se opknapprojekte van regte lesers. Dis propvol inspirasie vir dié wat self iets soortgelyks wil aanpak, soos die ongelooflike transformasie van Heinz Winckler en sy gesin se droomhuis in Somerset-Wes. Lesers deel voor-foto’s van die sitkamers, kombuise, badkamers, onthaalareas en huise wat hulle reggeruk het, en vertel van hoe uitdagend maar lonend so ’n projek kan wees.

Enable Notifications OK No thanks