Categories
Wedding Magazine-2024 Magazine-Afrikaans

SARIE BRUID

SARIE BRUID

Category: Wedding Price: 
Date: 2024/2025 Frequency: Yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Sarie Trou: Bok-held en sy sprankelbruid Willie & Holly ‘Kan ‘n man só gelukkig wees!’; Ons kies 60+ droomrokke en dáái tuxedo!; So maak jy, sê die kenners Lugfoto’s, Vere en blomme, Sjampanje-torings, Koue vuurwerk, Middernaghappies; Bekendes haak af! Kyk hoe maai Armand Aucamp, Lea Vivier, Survivor-wenner Nicole Wilmans, Pret-blogger Lisa met die rooi hare, Twee Sarie Voorbladgesigte.   –   SARIE Bruid is deel van elke bruid se mooiste oomblik. “Sprokiesmooi, skeppend, so besonders. Met dié SARIE BRUID gaan jy jou hart verloor, want troues vandag is ver van net glans. Elk vertel ‘n spesiale storie. Elke stukkie mooi verklap iets van liefde en omgee” Michélle van Breda, Redakteur SARIE

Enable Notifications OK No thanks