Categories
Magazine-Afrikaans Home Magazine-2024

SARIE Woon

SARIE Woon

Category: Home Price: 
Date: 2024/2025 Frequency: Yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Sarie Woon: Ons maak ‘n swierige Kaapse draai ‘n Plek soos geen ander; Blyplekke wat sê kom binne! Van die stadskom & strand tot die berghang en woud en Trends Peach Fuzz, Ouma se mooi, Geluksdekor, Oorgroot ligte, Marmer en kurk en Handgemaak.   –   SARIE WOON fokus op stemming en mooi oomblikke. Dit bring die beste in dekor (plaaslik en internasionaal) en slim handwerk en doen-dit-self bymekaar, en vang só ‘n ware SA leestyl vas. In die Suid-Skiereiland oorweldig die berg en see jou, maar die mense en hul huise steel jou hart. Kuiermense wat hier wegry, wees hulle kon liefs langer bly.

Enable Notifications OK No thanks