Tuis Badkamers
Category: Home
Price:
Date: 2019
Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: In hierdie uitgawe van Tuis Badkamers: 50+ Tydlose badkamers Kontemporêr, romanties, propvol kleur, pure plaas; Opgeknap 5 lesers wys hul projekte; Raak Kreatief ‘n Spoggerige gastetoilet en Begeerlike buitestorte; 25 vinnige planne! Maak mooi met min. – Tuis Badkamers is n eenstopgids vir enigeen wat droom van n badkamer-opknap of jy nou wil bou en breek, of net lus is vir mooimaak. In ware Tuis-styl is dié uitgawe propvol praktiese wenke en kennersraad, van opsies vir teëls en stortkoppe tot elegante pootjiesbaddens en die mooiste bykomstighede.

