Huisgenoot: Huiswerk Gedoen
Category: Children
Price:
Date: 2019
Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: Dié slag het ons n omvattende afdeling oor vervoer met artikels oor vliegtuie, treine, motors en skepe, en ons kyk ook terug na hul geskiedenis en ontwikkeling asook na motorenjins en Suid-Afrika se hawens. Ons het ook so baie wonderlike artikels oor insekte dat ons weer n afdeling daaroor wou insluit. Dié keer het ons inligting oor miere, skoenlappers, sprinkane en stokinsekte. – Speel vinnig klaar met skoolprojekte met die hulp van Huisgenoot se Huiswerk Gedoen no. 2. Dit is propvol interessante feite, van voëls en insekte tot die geskiedenis van vervoer en die oorsprong van kos. Elke artikel is op die skoolleerplan gegrond en sluit n lys leersame webtuistes, videos en apps in.

