Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Older Food & Beverage

Huisgenoot se 30 Idees vir Ontbyt

Huisgenoot se 30 Idees vir Ontbyt

Category: Food & Beverage Price: 
Date: 2016 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Of jy nou iets ligs of ’n stewige ontbyt verkies, ons het dit hier. Dié boekie bevat 31 van ons gunstelingontbytresepte.   –   Maak jou eerste maaltyd van die dag ekstra spesiaal! Hierdie klein boekie bevat ’n verskeidenheid resepte – van warm ontbyte soos spinasie-en-koljander-panomelet tot laatontbyte soos ’n spoggerige souterige pannekoekstapel of New York-strata. Daar is ook soet ontbyte soos spekvleisroomys met wafels en peuselontbyte wat vooraf gemaak kan word vir ’n besige oggend soos neuterige piesangmuffins en goue pampoenskons. Of jy nou iets souterig of ’n tikkie soet soggens verkies, jy sal kry waarna jy soek in Huisgenoot se 30 Idees vir Ontbyt.

Enable Notifications OK No thanks