Categories
Sports Magazine-Older Magazine-Afrikaans

Huisgenoot Ontspan Rugby

Huisgenoot Ontspan Rugby

Category: Sports Price: 
Date: Rugby Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Huisgenoot Ontspan: Rugby Doen dit weer!; Vang gees vir die wêreldbeker; Ons onthoureis na die gesogte goue trofee; Onvergeetlike oomblikke & spesiale staaltjies; Raaisels vir ‘n blaaskans vir jou senuwees!; Resepte vir die groot speeldae.   –   Dis weer daai lekker tyd – dis Wêreldbekertyd wanneer Suid-Afrika soos een man agter die manne­ in groen-en-goud staan. Vang saam met ons gees met ’n kykie op rugby se pad tot hier, ons vorige Wêreldbekeroorwinnings, ons helde en al die aksie wat wag. Lees oor ons helde se Wêreldbeker-herinneringe, die rekords, spesiale rugbystaaltjies en kry ook heerlike raaisels en resepte.

Enable Notifications OK No thanks