100 Beste Koekies
Category: Food & Beverage
Price:
Date: 2022
Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: In hierdie uitgawe van 100 Beste Koekies: Nostalgies met ou gunstelinge; Koekies in elke kleur en geur Hertzoggies, Soetkoekies, Brosbrood, Skuimpies, Egte macarons, Bobaasbeskuit en 10 Lekkertes sonder Eskom se hulp! – 100 Koekies is die nuutste kookboektydskrif uit die kombuis van die toonaangewende kosskrywer Herman Lensing. Dis propvol lekkerte met 100 maklike resepte vir ieder en elk se geur en smaak. Bekende tradisionele koekie-treffers regdeur tot moderne resepte. Hierdie boek beloof om jou koekieblik dié vakansieseisoen vol te hou.

