Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Older

Huisgenoot Ware Lewensdramas

Huisgenoot Ware Lewensdramas

Category: News Price: ZAR113.10
Date: Spesiale uitgawe 2023 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Skoksake Die 10 volledige verhale van die rillers wat die land ruk Die stories soos jy dit nog nooit gelees het nie.   –   Huisgenoot se joernalistiek is enig in sy soort – ons vertel nog altyd die stories agter die gebeure wat lesers nooit sal vergeet nie. Baie van dié stories is ook verpak in die gelyknamige VIA-televisiereeks en podcast op huisgenoot.com. Nou kan jy in dié spesiale uitgawe 10 van dié verhale lees soos dit nog nooit tevore vertel is nie. Ons herleef die stories van Anika Smit, Jason Rohde, Ina Bonette, Suretha Brits, Hannah Cornelius, Advokaat Barbie,Taliep Petersen, Dina Rodrigues en Lauren Dickason. Hoekom? Want die mense wat geraak is – die slagoffers en hul naastes – mag nie vergeet word net omdat hul geweldenaars lank ná die grugebeure uit die nuus verdwyn nie. Huisgenoot Ware Lewensdramas is ’n aangrypende leeservaring – hartverskeurend, en ook onvergeetlik.

Enable Notifications OK No thanks