Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-Older

SARIE : Kokkedoor

SARIE : Kokkedoor

Category: Food & Beverage Price: 
Date: Spesiale Uitgawe 2019 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie spesiale uitgawe van Sarie Kokkedoor: Die wenners Pasch du Plooy en Wilhelmina Garção deel hul kos-idees + die beste van elke uitgading; Uit die spens! 600 eiers, 60 l heuning, 120 kg rooivleis, 140 l olyfolie, 60 kg suurlemoene; 60 TV-resepte vir die huiskombuis Melksnysels, Appelbrood, Gebraaide geelstert, Karringmelkpoeding, Koekstruif en nog meer.   –   Hierdie tydskrif is spesiaal vir jou – die kyker, kok en die eintlike fakkeldraers van Suid- Magazine-Afrikaanse kos. Kom sit aan ons langtafel en geniet 60 resepte uit die reeks. Elkeen is gekies uit die beste van elke episode, getoets en verfyn sodat jy dit sonder enige vrees in jou huiskombuis kan maak. Die geregte is uniek, romanties en anders, nes ons Suid-Afrikaners mos maar is. Lekker kook en geniet elke geur.

Enable Notifications OK No thanks