Categories
Children Magazine-Afrikaans Magazine-Older

Huisgenoot Het jy Geweet?

Huisgenoot Het jy Geweet?

Category: Children Price: 
Date: My land Suid-Afrika Frequency: Yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Huisgenoot: Het jy geweet? My land Suid-Afrika Verstommende feite vir kinders – die Groot Vyf, aardige dierasies, fassinerende plekke en soveel meer…   –   Peper jou kinders jou gedurig met vrae oor alles en nog wat? Hier is die antwoord! Huisgenoot se Het Jy Geweet? bevat hope kindervriendelike illustrasies propvol feite wat jou kinders ure lank sal besig hou. En hulle sal mal daaroor wees om te kyk hoe die illustrasies in 3D lewe kry!

Enable Notifications OK No thanks