Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Older Fishing & Hunting

Wegsleep Hengelgids

Wegsleep Hengelgids

Category: Fishing & Hunting Price: 
Date: 2021 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: As jou tent eers staan in die kampplek, is dit nie lank nie voordat die kinders vir die waterwurms of swembad mik. Ander kampeerders sal dalk eerder ’n wildrit verkies of sommer net die kampstoel oopslaan en die skone natuur inneem. Maar as jy die visstokke saamgebring het, is dit tyd om te kyk wat byt. Net soos ons eerste Hengelgids vyf jaar gelede sluit ons 50 oorde in waar jy kan hengel. Van die oorde is langs die kus waar jy natuurlik seevis kan uittrek, maar ons kyk ook na binnelandse oorde as jy jou oog op karp en swartbaars – of dalk forel of kurper – het. Buiten al die hengeloorde en visspesies vertel ons jou ook meer oor 20 nuwe stukke hengeltoerusting en sluit af met 30 visgeregte – van vis-en-tjips tot jou eie bokkombotter.   –   Die WegSleep Hengelgids, bevat sowat 50 uitgesoekte kampplekke waar hengelaars hulle tentpenne kan inkap en vishoeke kan ingooi. Dit sluit varswateroorde en kusoorde in en is toegelig met kaarte wat die uitleg van hierdie oorde aandui, sowel as aanwysings, kontakinligting en meer. Die gids bevat ook breedvoerige inligting oor Suid-Magazine-Afrikaanse hengelvisse met kleurryke sketse en beskrywings van waar die vis voorkom, gedrag, broeipatrone en nog meer. Daar is ook wenke en raad oor hengelgerei.

Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Older Fishing & Hunting

Landbouweekblad: Kind

Landbouweekblad: Kind

Category: Fishing & Hunting Price: 
Date: Somer 2020/2021 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Landbou Kind: Begin jou eie kostuin Beste wenke vir aarbeie, wortels, boontjies en meer; Dieremaniere Maats vertel meer oor hul hondevriende; Die kinders kook! 9 resepte waaraan die hele gesin sal smul; Partytjietyd Maklike verjaardagkoeke & plaasdier-kolwyntjies; Kopkrappers vir slimkoppe • Woordsoek • Blokraaisels • Raaisels • Sudoku en Staan saam teen boelies Hier is raad!   –   LANDBOUkind is propvol kindervriendelike resepte, sakpas-verjaardagkoek-idees, maklike handwerkprojekte, ‘n kostuinprojek, troeteldierrubriek en hope ander vermaak vir kinders tussen 6 en 13 jaar.

Categories
Magazine-English Magazine-Older Fishing & Hunting

The Lighter Side of Hunting and Shooting – a 45th celebration of Hilarious Illustrations

The Lighter Side of Hunting and Shooting – a 45th celebration of Hilarious Illustrations

Category: Fishing & Hunting Price: 
Date: Celebration Issue Frequency: Books
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: Man Magnum The lighter side of Hunting & Shooting Halarious Cartoons by Fred Mouton.   –   This book is a collection of well-know cartoonist Fred Mouton’s work for Magnum, illustrating the escapades of hunters and their paraphernalia being used and misused, as well ask close calls with nature. It span decades of humorous illustrations relating to dangerous game, wingshooting, firearms, vehicles, people and more.

Enable Notifications OK No thanks