Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Older Fiction

Huisgenoot Kortverhale

Huisgenoot Kortverhale

Category: Fiction Price: 
Date: 2016 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Huisgenoot Kortverhale Stories uit ons argief.   –   Ter viering van die verbeelding het ons stories uit ons argief gaan bymekaarmaak vir ’n aparte tydskrif wat perfek pas in ’n handsak of op ’n oorvol bedkassie. Onder die 34 verhale is een ekstralange deur Deon Meyer, Die Derde Laai, wat tevore as ’n vervolgverhaal in Huisgenoot verskyn het. Die ander stories is ook uit die pen van skrywers wat al geliefd geword het by ons lesers.

Enable Notifications OK No thanks