Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-Older Education

Huisgenoot Junior Ons wonderlike wêreld

Huisgenoot Junior Ons wonderlike wêreld

Category: Education Price: 
Date: Issue 1, 2023 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Huisgenoot Junior: Vreemde en fantastiese plekke en diere; Verken die 7 vastelande; Ontdek ongelooflike feite oor ons pragtige planeet; Vreemde dierasies, vuurwarm spuitfonteine, ruimteklippe op ysvelde, uitgestrekte spieëlvlaktes, grillerige grotte, bont berge, hemelligte, ondergrondse wonders en nog baie meer.   –   Ons planeet, Aarde, is dalk een van baie in ons sonnestelsel, maar dit is vol wonders wat dit uniek maak. Sluit by ons aan op ’n reis om van die vreemdste en wonderlikste plekke op ons sewe vastelande te verken. Leer oor die reusagtige komododraak, grotte vol gloeiende wurms, ruimterotste in Antarktika en vele meer.

Enable Notifications OK No thanks