Categories
Home Magazine-Older Magazine-Afrikaans

Tuis Kombuis

Tuis Kombuis

Category: Home Price: 
Date: 2016 Special Edition Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: ’n Lekker plek vir bak en speel, ’n Keur uit die beste kombuise wat ons oor die jare gewys het en Maak ’n treffende hanglamp van herwinde bottels.   –   Tuis Kombuis bied ’n fantastiese versameling ontwerpidees as jy die hart van jou huis wil mooimaak! Van uitleg-konsepte tot afwerkings, beligting, krane en wasbakke – dié gids het als. Verkyk jou aan die opknapprojekte, kry inspirasie uit die nuwe kombuise, of oorweeg die vinnige oplossings as die geldjies knyp. Moet dit nie misloop nie!

Enable Notifications OK No thanks