Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-Older

Huisgenoot se Die Koelste Kosblik-idees

Huisgenoot se Die Koelste Kosblik-idees

Category: Food & Beverage Price: 
Date: 2016 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: Moeg vir kaastoebroodjies? Ons het van ons gunstelinginpakkosresepte in hierdie boekie saamgevat. Met die heerlike verskeidenheid vir kinders, volwassenes en vegetariërs is dit maklik om elke dag ’n smaaklike én interessante kosblik te pak..   –   Ons weet almal ’n mens het gedurende die werkof skooldag ’n goeie, vullende maaltyd nodig om vol woema te bly. Huisgenoot se Koelste Kosblik-idees bevat ’n verskeidenheid resepte vir kragkos ideaal vir die werkof skoolkosblik. Die afdeling oor skoolkosblikke sluit onder meer resepte in vir tuna-samoesas, bros hoenderstukkies en bobotie-handpasteie. In die werkkosblik-afdeling sal jy resepte vind vir Persiese frikkadelle, botterhoender, vetkoek met gepluisde varkvleis en nog baie meer! Ons het ook lekker vegetariese opsies ingesluit en resepte vir gesonde soet peuselhappies vir daardie laatmiddaghongert.

Enable Notifications OK No thanks