Huisgenoot: Feeskos
Category: Food & Beverage
Price:
Date: Somer 2020
Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: In Huisgenoot Feeskos: 136 Resepte vir spesiale tye Laat ons eet, drink en vrolik wees! – Die somer met al sy feesen vakansiedae is om die draai en ons mag weer mense vir ‘n lekker kuierslag uitnooi! Huisgenoot-Feeskos is spesiaal ontwerp om jou hiermee te help en bied die allerheerlikste resepte, uithang-spyskaarte en inspirerende idees vir tafelversiering. Of jy nou ‘n peuselpartytjie, ‘n stoep-ete of ‘n lekker braai beplan jy sal hier alles kry wat jy nodig het, selfs resepte vir mengeldrankies en fopdoppe

