Categories
Magazine-Afrikaans Home Magazine-Older

Huisgenoot Raad: Beurtkrag-planne

Huisgenoot Raad: Beurtkrag-planne

Category: Home Price: 
Date: 23-Apr Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe: Jou krag is in jou hande!; Alles wat jy wil weet oor Sonkrag, gas, kragopwekkers en omkeerders; Só kry jy sonpanele – en dis wat dit kos; Kies die regte omkeerder-en-battery stelsel; Gebruik gas en bespaar op jou kragrekening; Produkgids UPS-toestelle, ligte, verwarmers, kragbanke – als wat jy benodig en Hou die pot aan die kook Maak vinnig en vooruit kos!   –   Huisgenoot Beurtkrag-planne het die raad waarop jy al so lank wag: Dis ’n nuttige gids met ál die inligting wat jy benodig om vir jou huishouding ’n plan teen beurtkrag te beraam. Ons ondersoek die verskillende opsies waarmee jy jou ligte en toestelle aan die gang kan hou, en verduidelik als wat jy moet weet op ’n toeganklike manier. Van sonkrag en gas tot omkeerderbatterystelsels – hierdie tydskrif sal jou help bepaal wat die beste plan vir jou huis is én wat dit sal kos.

Enable Notifications OK No thanks