Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-2024 Food & Beverage

Kortpaaie Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensing

Kortpaaie Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensing

Category: Food & Beverage Price: 
Date: Uitgawe 1 2024 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Kortpaaie: Spaar tyd met moderne tegnologie; 65+ Nuwe resepte Kook byna alles in dié katoeters; Kook beter Slim wenke vir jou kombuis; Gou-gou uit die mikrogolf, Geurig in die slow cooker, Nostalgies uit jou braaipan, Kortpad met die air-fryer, Vinnig in ’n drukkoker.   –   Ontdek nog ‘n merkwaardige kookboektydskrif deur Herman Lensing, met meer as 65 maklik-om-te-maak resepte vir die huiskok dit sluit in vir ontbyt, middagete, aandete en soet lekkernye. Van geurige, smaakvolle geregte, wat in jou mikrogolf voorberei word tot die slim, tydbesparende voordele van jou drukkoker. Herontdek die gerief van jou “slow cooker” om trooskos moeiteloos voor te berei, en herleef ook die nostalgie van die braaipan. Plus, span jou lugbraaier beter in om jou kosmaakvaardighede na nuwe hoogtes neem. Met hierdie kombuiskatoeters, wat die toets van tyd weerstaan het, transformeer Herman alledaagse kos in gourmet-disse.

Enable Notifications OK No thanks