SARIE Kos
Category: Food & Beverage
Price: ZAR48
Date: Lente 2024
Frequency: Quarterly
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: In hierdie uitgawe van Sarie Kos: 80ste uitgawe 80 resepte; Lekkerste feesbuffet Moderne spyskaart vir n lang, moeitelose kuier; SA se brandewyn Gammon met brannas & Coke, Steakpastei, Appeltert met n knertsie; Marmite-kool Jy gaan nie glo wat jy proe!; Eeu oue Caesarslaai Klassiek tot nuut en Heuning Die soetste wonder + resepte. – SARIE Kos gaan oor kos wat die mond laat water en is trots SA. Die tydskrif is vir enigeen wat geïnspireer word deur smake en geure, wat geliefdes wil bederf met geregte so reg uit die hart. Gn fieterjasies of aansitterigheid nie, net goeie, eerlike kos en gesonde idees vir almal wat die wêreld van kos wil ontdek en die heilsaamheid daarvan wil geniet.

