Tuis Werf
Category: Home
Price:
Date: 2024
Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: In hierdie uitgawe van Tuis Werf: Jou alles-in-een-gids vir buiteruimtes; Die moosite sonkamer in ‘n glaskas; Tuine propvol inspirasie Perfek in potte, ‘My liefde vir rose, ‘n Graslandskap en Waterslim in die Karoo en Skep strukture Raad met paadjies, verhewe beddings, tuinmure & beligting – Die inhoud sluit alles oor die werf rondom jou huis in blomen groentetuine, resepte uit die tuin, troeteldiere, planne met wasgoedlyne en vullisblikke, jou swembad, komposhope, inspirasie vir jou stoep, die Wendyhuisie en jou motorhuis.

