Categories
Magazine-Afrikaans Travel Magazine-2024

Weg! Botswana

Weg! Botswana

Category: Travel Price: 
Date: 2024/2025 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Weg! Botswana: Chobe toe! Hier’s jou reisplan vir 8 dae; Kalahari Was jy al op Jack’s Pan?; Zim se Hwange Kom kamp rég langs ’n watergat!; Khama Rhino sanctuary Welkom in die renosterrepubliek!; 180+ Blyplekke en Maak dit maklik! Grensinligting, kaarte en kontaknommers.   –   Beplan jou eie vakansie na Botswana! Ons wys jou hoe met 24 kaarte (insluitend dorpskaarte van Maun en Kasane, asook parke soos Moremi en Chobe) en meer as 85 blyplekke. Die gids fokus op die noorde van Botswana, Namibië se Caprivistrook en die Victoriawaterval (Zimbabween Zambië-kant).

Enable Notifications OK No thanks