Sarie Diabetes
Category: Food & Beverage
Price:
Date: 2016/2017
Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans
Publisher: Media24
Description: Dit word wêreldwyd n epidemie, daardie sluipersiekte diabetes tipe 2. Dit kan ook jou voorland wees. Hoe beskerm jy jouself? Verander jou lewe met dié eetplan. Kies regbotter of magerien? Springmielies of jogurt? – Dis n nuutjie, ons SARIE diabetes-tydskrif vol raad en resepte, spesiaal vir ons lesers.

