Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-2024

SARIE Kos

SARIE Kos

Category: Food & Beverage Price: ZAR48
Date: Lente 2024 Frequency: Quarterly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Sarie Kos: 80ste uitgawe 80 resepte; Lekkerste feesbuffet Moderne spyskaart vir ’n lang, moeitelose kuier; SA se brandewyn Gammon met brannas & Coke, Steakpastei, Appeltert met ’n knertsie; Marmite-kool Jy gaan nie glo wat jy proe!; Eeu oue Caesarslaai Klassiek tot nuut en Heuning Die soetste wonder + resepte.   –   SARIE Kos gaan oor kos wat die mond laat water en is trots SA. Die tydskrif is vir enigeen wat geïnspireer word deur smake en geure, wat geliefdes wil bederf met geregte so reg uit die hart. G’n fieterjasies of aansitterigheid nie, net goeie, eerlike kos en gesonde idees vir almal wat die wêreld van kos wil ontdek en die heilsaamheid daarvan wil geniet.

Categories
Food & Beverage Magazine-English Magazine-Older

YOU Indulge: Braai

YOU Indulge: Braai

Category: Food & Beverage Price: 
Date: 2023 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue of YOU Braai: 100 Smoking hot dishes!; It’s a feast! Dishes big on flavour; Plus the best braai tools; Beef, Lamb, Pork, chicken, potjies, seafood and more Sensational sides, braai pies & desserts and How to braai the perfect cuts.   –   Want to take your braai to the next level? Get your copy of YOU Indulge: Braai now. It’s packed with recipes for the most delicious braaiied meals – from meat to veg and sides to sweets that will delight you and your guests. There’s also advice on how to braai that perfect cut and which tools are the best to have in your braai kit. There really is something for everyone – whether you’re new to braaiing or an expert with the tongs. Each recipe is easy to follow and easy to make. Best of all, it’s all in one handy magazine. So get your copy, whip out those tongs, and get braaiing!

Categories
Magazine-Older Food & Beverage Magazine-Afrikaans

Braai en Rugby 2023

Braai en Rugby 2023

Category: Food & Beverage Price: 
Date: Issue 1, 2023 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Braai en Rugby: Braairevolusie! 65+ resepte, alles oor die kole; Dek 6 kuiertafels stylevol, speels & nostalgies; Bokke praat rugby & vuur Bakkies Botha, Frans Malherbe, Odwa Ndungane, Hennie le Roux, Danie Gerber, John Smit en Grapjas Leon Schuster “‘Hie’ Kommie Bokke’ was die hoogtepunt van my loopbaan”   –   Hierdie is jou moet-hê braaigids vir die 2023 Rugbywêreldbeker, want rugby en braai is immers soos vinkel en koljander! Dit is ’n gewewe dat die braavleisvure naweek na naweek vir die sportgebeurtenis van die jaar aangesteek gaan word en met dié kookboektydskrif inspireer Herman Lensing jou met meer as 65 resepte vir disse wat jy oor die kole en in die vuur kan maak. Rugbylegendes deel ook staaltjies oor hul loopbaan.

Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-2024

Kuier Combo

Kuier Combo

Category: Food & Beverage Price: 
Date: Kreatief 2024 Frequency: Yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Kuier Combo Kreatief: Kook soos Tietie & Nanna! Van bollas tot bredies – susters deel 5 liplekkerresepte met lesers; 7 Brei-idees om jou gesin knus te hou; Ook binne Staatmakers vir jou airfryer, 4 van wyle Fatima Sydow se smaaklike eetgoed en Maak jou eie chutney en jam.   –   Die KuierCombo Somer is ‘n spesiale uitgawe vir lojale Kuier-lesers. Met 78 nuwe, smullekker resepte plus wenke met kruie. KuierCombo Somer gee jou lekker idees vir hoofgeregte, nageregte, partytjies en heerlike gebak vir slegs R21!

Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-2024

Landbou Boerekos

Landbou Boerekos

Category: Food & Beverage Price: ZAR55
Date: Lente/Somer 2024 Frequency: Half-yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Maak kennis met koshelde Produsente, sjefs, bewaarders, geur-connoisseurs en pioniers; Kersfees ‘n Keur van nageregte en kleinkoekies vir die feestyd; Plaas toe Maklike resepte met eiers, beesvleis, tamaties, mielies en koringmeel en Pinotage verjaar Ons vier 100 jaar van ‘n trots Suid-Magazine-Afrikaanse kultivar.   –   Die somer is hier en ons wil buite eet, vleis braai, piekniek hou en potjiekos maak. Smul die seisoen saam aan sonryp somervrugte, dekadente roomys en vrieskaskoek, vakansiekoekies en moeitevrye aandetes en Kersfeeskos. Kry al hierdie gunstelinge, en nog baie meer, in ons propvol someruitgawe!

Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-2024

Lugbraaier

Lugbraaier

Category: Food & Beverage Price: 
Date: 2024 Frequency: Yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Lugbraaier: 3de Uitgawe Nog inspirasie, nog planne; Air-fryer-revolusie duur voort! Vinnige ontbyt, Afshow-bykosse, Geurige pasta, Sappige rooivleis, Veelsydige hoender, Suikersoet nagereg, Wen-gebak en nog meer; Kook byna alles in dié katoeter 80+ Nuwe resepte and Lees meer Die waarde van tyd Rek die ure in jou dag met klein veranderinge.   –   Die gewilde kosskrywer Herman Lensing gee lugbraaiers vlerke met Suid-Afrika se nuutste moet-hê kookboek-tydskrif vir elke kombuis! Herman inspireer met meer as 80 air-fryer-resepte en dié tydskrif sal jou met nuwe oë na jou lugbraaier laat kyk. Dié toestel is regtig tot baie meer in staat as wat jy dink! Van Bykosse, ontbyt, vleis, gebak, pasta en selfs hoender resepte beloof die boek om iets vir almal te gee.

Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-2024

Tuis Kortpadkos

Tuis Kortpadkos

Category: Food & Beverage Price: 
Date: 2024 #5 Frequency: Yearly
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Tuis Kortpadkos: 125 resepte + spesiale seksie vir vegetariërs; Randrekkers met hoender, maalvleis, deeg en Kerrie… en ietsie soets vir agterna!   –   Deur die jare het die tydskrif TUIS ook bekend geword vir sy smaaklike maar bekostigbare resepte. Die geregte lyk indrukwekkend, maar is maklik om te maak. Dit was nog nooit so maklik om jou vriende te beïndruk nie! Hierdie resepteboek sal jou stap vir stap wys wat om te doen. TUIS Kortpadkos bevat 75 van TUIS se lekkerste resepte – sout sowel as soet.

Categories
Magazine-2024 Food & Beverage Magazine-English

Home Quick Food

Home Quick Food

Category: Food & Beverage Price: 
Date: 2024 #5 Frequency: Yearly
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue of Home Quick Food: 125 Recipes + scrumptuous vegetarian dishes; Cook up a storm with chicken, mincemeat, pastry & curry… and something sweet for afterwards!   –   Over the years, Home magazine’s food offering has established itself as a popular brand pillar with accessible, budget friendly recipes that pack a punch. The dishes look fantastic, but they’re easy to prepare. Impressing friends and family has never been so simple! The step-by-step recipes feature is a winner, and in Home Step by Step we showcase 75 of our most appealing recipes – from savoury to sweet.

Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-2024

Huisgenoot Lugbraaier

Huisgenoot Lugbraaier

Category: Food & Beverage Price: 
Date: 2024 Volume 03 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Huisgenoot Lugbraaier: 96 Winterresepte; Trooskos teen die koue Als vir wilde weeksdae, ontspanne naweke en onthaal!; Nuwe geregte! Gebruik jou braaier vir: bredies en pasteie, ribbetjies en seekos en selfs ’n verjaardagkoek; Kerries en noedelgeregte Bekostigbaar, vullend en genoeg vir die hele gesin.   –   Tatta stoof, hallo lugbraaier! Hou jy van jou geregte bros, vinnig en maklik? Dan is Huisgenoot se nuwe Lugbraaier-resepteboek net vir jou! Daar’s ontbyt, gesinskos, vleisgeregte, gebak en soetgoed – en natuurlik die twee dinge waarvoor baie mense lugbraaiers koop: om vetvrye happies te prakseer en die kinders veilig te laat saamkook. Ons verduidelik ook vir nuwelinge hoe om die beste lugbraaier vir hul behoeftes te kies en dan die meeste daaruit te haal. Dié boek sal jou help om jou oondplate en stoof – en die baie krag wat hulle verg – ál minder te gebruik!

Categories
Food & Beverage Magazine-English Magazine-2024

Air-Fryer

Air-Fryer

Category: Food & Beverage Price: 
Date: 2024 Frequency: Yearly
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue of Air-Fryer: 3rd Edition More inspiration, more ideas; The air-fryer revolution continues! Quick breakfasts, Showstopper sides, Flavoursome pasta, Juicy red meat, Versatile chicken, Dolce desserts, Best bakes and more; Cook nearly anything in this gadget 80+ new recipes and Inside the value of time Stretch the hours in your day with these small changes.   –   Popular food writer Herman Lensing elevates the way you use your air-fryer to a next level with South Africa’s Magazine-Latest must-have food magazine for every kitchen. Herman inspires with more than 80 recipes and this magazine will give you a fresh perspective on how to use air-fryers. This appliance is capable of much more than you imagine! From sidedishes, breakfast, meat, desserts, pasta and even chicken recipes this book promise to be a trusted friend in the kitchen.

Categories
Magazine-English Magazine-2024 Food & Beverage

The Lose It! Handbook

The Lose It! Handbook

Category: Food & Beverage Price: ZAR150
Date: 2024 Frequency: Yearly
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this special issue of The lose it! Handbook: 3-Week fat-busting, biome-boosting meal plan; The connection between food and mental wellness; Inflammageing Reduce inflammation to slow ageing; Quit comfort eating forever How to make good new habits stick; How eco diva Nicole Sherwin healed herself; Eat to beat inflammation, bloating, depression, insomnia & more 37 Life-changing recipes and Feel great, look amazing, live longer & better.   –   This 148-page guide to all things Keto offers 43 droolworthy recipes, six real-life success stories so astounding they’ll make you look twice (Grethe Rademan lost 50,5kg!) and detailed, meticulously-researched articles on everything from how to determine which style of keto would suit you best to how to get – and stay – motivated.

Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-2024

Skud dit af!

Skud dit af!

Category: Food & Beverage Price: 
Date: 2024/2025 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Skud dit Af!: 68 Heerlike resepte ontwikkel vir hormoonbalans, gewigsverlies, gesonde bene, mooi vel; 12 Kenners gee raad; 10 Eetgoed wat jou gewigsverlies pootjie; Is jy aan kos verslaaf? en Dink voor jy drink Dis nie nét slegte nuus nie.   –   Vergeet van uithongerdiëte. As jy een van die derduisende vroue bo 45 is, wat gewig aangesit het weens menopouse, is hierdie tydskrif ideaal om weer jou gewigsverlies op koers te kry. Skud dit Af! verduidelik presies hoekom jy jou eetgewoontes moet verander om minder koolhidrate en meer proteïene te eet, en help jou om die verandering te maak met bladsye en bladsye vol smaaklike resepte. Lees ook die inspirerende verhale van vroue wat by dieselfde kruispad as jy gekom het. Skud dit Af! word in samewerking met Fair Lady en Lose It! uitgegee.

Categories
Magazine-Afrikaans Magazine-2024 Food & Beverage

Kortpaaie Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensing

Kortpaaie Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensing

Category: Food & Beverage Price: 
Date: Uitgawe 1 2024 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Kortpaaie: Spaar tyd met moderne tegnologie; 65+ Nuwe resepte Kook byna alles in dié katoeters; Kook beter Slim wenke vir jou kombuis; Gou-gou uit die mikrogolf, Geurig in die slow cooker, Nostalgies uit jou braaipan, Kortpad met die air-fryer, Vinnig in ’n drukkoker.   –   Ontdek nog ‘n merkwaardige kookboektydskrif deur Herman Lensing, met meer as 65 maklik-om-te-maak resepte vir die huiskok dit sluit in vir ontbyt, middagete, aandete en soet lekkernye. Van geurige, smaakvolle geregte, wat in jou mikrogolf voorberei word tot die slim, tydbesparende voordele van jou drukkoker. Herontdek die gerief van jou “slow cooker” om trooskos moeiteloos voor te berei, en herleef ook die nostalgie van die braaipan. Plus, span jou lugbraaier beter in om jou kosmaakvaardighede na nuwe hoogtes neem. Met hierdie kombuiskatoeters, wat die toets van tyd weerstaan het, transformeer Herman alledaagse kos in gourmet-disse.

Categories
Food & Beverage Magazine-English Magazine-2024

Drum Best Recipes Indulge

Drum Best Recipes Indulge

Category: Food & Beverage Price: 
Date: 2024 Frequency: One Time
Type & Language: English Publisher: Media24

Description: In this issue of Indulge: 120 Deliciously decadent meals; Tuck in! From showstopper meals to tasty week-night treats; Flavour-packed feasts the whole family will love.   –   WHEN we want to indulge, we want to go all out. And that’s just what this magazine is about – it’s filled with DRUM recipes that are all about stick-to-your-ribs indulgence. Think big chunks of meat, creamy pasta bakes, saucy sides and decadent desserts – we’ve selected the very best of the best to bring you DRUM Indulge – a magazine you can rely on when that craving hits.

Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-2024

Landbou Boerekos: Saam aan Tafel

Landbou Boerekos: Saam aan Tafel

Category: Food & Beverage Price: 
Date: Somer 2023/2024 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos Saam aan Tafel: 120+ Resepte; Spyskaarte vir spesiale dae Kersfees, Nuwejaar, Paasfees, Moedersdag, Vadersdag, Erfenisdag, Teepartytjie, Tema-etes & meer!; Onthaal sonder sukkel Omseil beurtkrag, Slim werkskedules en flatervrye resepte.   –   In Boerekos Saam aan Tafel, maak ons dit maklik vir jou om vriende en familie tuis te onthaal. Van maklike spyskaarte tot slim werkskedules en heerlike resepte – daar is iets vir elke geleentheid en elke smaak. Die perfekte geskenk vir enige kosliefhebber!

Enable Notifications OK No thanks