Categories
Food & Beverage Magazine-Afrikaans Magazine-2024

Skud dit af!

Skud dit af!

Category: Food & Beverage Price: 
Date: 2024/2025 Frequency: One Time
Type & Language: Afrikaans Publisher: Media24

Description: In hierdie uitgawe van Skud dit Af!: 68 Heerlike resepte ontwikkel vir hormoonbalans, gewigsverlies, gesonde bene, mooi vel; 12 Kenners gee raad; 10 Eetgoed wat jou gewigsverlies pootjie; Is jy aan kos verslaaf? en Dink voor jy drink Dis nie nét slegte nuus nie.   –   Vergeet van uithongerdiëte. As jy een van die derduisende vroue bo 45 is, wat gewig aangesit het weens menopouse, is hierdie tydskrif ideaal om weer jou gewigsverlies op koers te kry. Skud dit Af! verduidelik presies hoekom jy jou eetgewoontes moet verander om minder koolhidrate en meer proteïene te eet, en help jou om die verandering te maak met bladsye en bladsye vol smaaklike resepte. Lees ook die inspirerende verhale van vroue wat by dieselfde kruispad as jy gekom het. Skud dit Af! word in samewerking met Fair Lady en Lose It! uitgegee.

Enable Notifications OK No thanks