Baba en Kleuter speel & Leer
Category: Parenting
Price:
Date: 2018
Frequency: One Time
Type & Language: English
Publisher: Media24
Description: Dit was die beroemde opvoeder Maria Montessori wat gesê het dat speel n kind se werk is. Kinders leer wanneer hulle speel; oor hulself en oor alles in die wêreld rondom hulle. – Mylpalegids vir die eerste drie jare van jou kind se lewe

